Seagate Technology PLC | |
Tipe | Publieke maatskappy met beperkte aanspreeklikheid (PLC) |
---|---|
Gestig | 1979 as Shugart Technology |
Hoofkantoor | Cupertino, CA, Verenigde State (operasionele hoofkwartier) Dublin, Republiek van Ierland (wetlike hoofkwartier) |
Sleutelpersone | Alan Shugart (stigter); Stephen J. Luczo (uitvoerende voorsitter), Dave Mosley (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Inligtingstegnologie |
Produkte | Hardeskywe (HDD + SSD, hibriedskywe) |
Inkomste | 11,16 miljard VSA-$ (2016) |
Bedryfsinkomste | 445 miljoen VSA-$ (2016) |
Netto inkomste | 248 miljoen VSA-$ (2016) |
Werknemers | 45 487 (2016) |
Dogter- maatskappye | LaCie |
Webwerf | seagate.com |
Seagate Technology PLC (meestal kort Seagate genoem) is 'n Amerikaanse vervaardiger van hardeskywe. Die onderneming, wat oorspronklik in 1978 as Shugart Technology geïnkorporeer is, is sedert 2010 amptelik in Dublin, Republiek van Ierland gesetel, terwyl sy operasionele hoofkwartier in Cupertino in die Amerikaanse deelstaat Kalifornië is.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search